Akkerboubestuurder
Ligging: Polokwane
Sluitingsdatum: 15 Oktober 2026
By Doornbult vorm akkerbou deel van 'n groter voerkraal- en boerderybedryf. Ons soek iemand met 'n sterk belangstelling in gewasproduksie, praktiese aanleg en die dryfkrag om ons akkerbou-afdeling verder te ontwikkel — verantwoordelik vir mielie- en kuilvoerproduksie onder besproeiing, van grondvoorbereiding en plant tot bemesting, gewasbeskerming en oes.
Vakature Dokument
Loading...
Loading document...
Hoe om Aansoek te Doen
Aansoekproses:
- Stuur jou CV, twee kontakbare verwysings en 'n kort beskrywing van jou praktiese produksie-ervaring
- E-pos aan: doornbult@gmail.com
- Onderwerp: Akkerboubestuurder
- Dui jou beskikbaarheid en verwagte vergoeding aan
Benodigde Dokumente:
- Bygewerkte CV
- Kort beskrywing van praktiese produksie-ervaring
- Twee kontakbare verwysings
Vir navrae, kontak Etienne by 083 628 7107
